Nettle Nest Accommodation
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kremetart-straat 35, Florapark, Polokwane, 0699, Limpopo
- Vanaf R950 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Nettle Nest Accommodation is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Florapark, Polokwane. Dit is ideaal vir 'n paartjie, klein gesin of sakereisigers.
Dié woonstel met lugversorging het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, ketel en yskassie toegerus. Gaste kan maaltye by die etenstafel met sitplek vir 4 geniet, of op die rusbank ontspan, wat in 'n enkelslaapbank omskep word. Daar is ook 'n slim-TV met Netflix en gratis WiFi.
Die eenheid lei na 'n onderdakstoep met sitplek. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar, en die verblyf is ongeveer 10 km vanaf Polokwane Wildreservaat, 3,2 km vanaf Peter Mokaba Stadion, en 8 km vanaf Polokwane Internasionale Lughawe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Shonté Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- Kremetart-straat 35, Florapark, Polokwane, 0699, Limpopo
- Gaste dink Nettle Nest Accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Flora Park Fauna Park Polokwane Limpopo
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kremetart-straat 35, Florapark, Polokwane, 0699, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang