Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Porcupine Creek

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Protea Close, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Porcupine Creek is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis wat in 'n stil omgewing in Pringlebaai geleë is. Dit is 'n ideale opsie vir 'n kuswegbreek aangesien hierdie eiendom baie naby die hoofswemstrand is.

Hierdie eiendom kan gemaklik altesaam 10 gaste op 'n slag akkommodeer wat bestaan uit 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Nog 2 slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed, die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vyfde slaapkamer het 'n stapelbed. Die oorblywende 2 badkamers is ingerig met 'n stort en 'n bad, onderskeidelik.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n sentrale 4-sitplek ontbyttafel. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is 'n sonnige houtdek met sitplek en 'n Weber-braai wat 'n wonderlike plek skep vir gaste om te ontspan met 'n skemerkelkie. Hierdie huis is net 400 m vanaf die hoofswemstrand en hierdie eiendom werk op voorafbetaalde elektrisiteitsmeters wat vir die gas se rekening is.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Grondpad
Openbare vervoer naby
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Anneke Geverifieer

Eiendomme 25

Resensies 115

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 2 Protea Close, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Protea Close, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd76bc3b1fcf21d832e541418a6bb1dbcce2cd11a36ba3e52915bae949a17dca1e736445962a91d9cd55cc302ddd960e01594?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 10) 2 Protea Close Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.343526297094 18.835731152115

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang