Nefesj
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandstraat 10, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
- Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Nefesj is 'n selfsorghuis in Jongensfontein, Wes-Kaap, en spog met asemrowende uitsigte oor die see.
Dié huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die oorblywende drie slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en maak gebruik van die tweede badkamer, wat toegerus is met 'n stort, bad, wasbak en toilet.
Die oopplan-kombuis, vergesel deur twee etenstafels, is volledig gemeubileer met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, vrieskas, breekware en eetgerei. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser ook in die kombuis beskikbaar. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek en sluit 'n TV met DStv-kanale in.
Buite het gaste toegang tot 'n onderdakbraai-area en eetarea, ideaal vir maaltye.
Veilige parkeerplek word vir gaste voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Ettiene Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 48
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Strandstraat 10, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Jongensfontein Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandstraat 10, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang