Nautica Petite
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 George Street, Unit 7 Nautica, Strand, 7139, Wes-Kaap
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Nautica Petite is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die grondvloer in Strand, net 'n entjie se stap van die strand af. Dit bied 'n ideale ligging vir vriende en familie wat op soek is na 'n kuswegbreek.
Die eenheid het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Albei slaapkamers deel 'n badkamer wat toegerus is met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, potte en panne saam met 'n ontbyttoonbank en stoele in. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien/droër ook beskikbaar. Die sitkamer bied oorgenoeg gemaklike sitplek, 'n slim-TV teen die muur met stroomdienste en 'n etenstafel met sitplek vir 4. Komplimentêre WiFi word deurgaans voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n balkon vanwaar gaste die vars seebriesie kan geniet. Die kompleks bied gemeenskaplike braaigeriewe; gaste moet egter hul eie braaitoerusting saambring. Veilige kelderparkeerplek is beskikbaar.
Nautica Deluxe is 36 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
James Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 40
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 4 George Street, Unit 7 Nautica, Strand, 7139, Wes-Kaap
- Gaste dink Nautica Petite het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Van Ryneveld Strand Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 George Street, Unit 7 Nautica, Strand, 7139, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang