Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nautica 201

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walvisstraat, De Bakke, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Nautica 201 is 'n pragtige selfsorgwoonstel in die veilige De Bakke-kompleks in Mosselbaai. Die woonstel spog met 'n asemrowende see-uitsig en is perfek vir 'n ontspanne vakansie vir tot vier gaste.

Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei en breekware. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale.

Etes kan op die balkon-area geniet word, wat 'n pragtige see-uitsig het, waar gaste ook braaigeriewe sal vind. Die kompleks bied 24 uur-sekuriteit, onderdakparkeerplek vir een voertuig en 'n klein sleepwa, asook 'n gemeenskaplike swembad vir gaste om te geniet.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Walvisstraat, De Bakke, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nautica 201 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walvisstraat, De Bakke, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94d07beb092abd678414c7f71583920a6e6e16d4653d607147e59f3b078c67edc3569b2d837c6327239793912a2b5eb73c28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 Walvis Street De Bakke 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.171225703978 22.122902870178

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang