Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nautica 403

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakkestraat 1, Nautica 403, Die Bakke, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 R1 260 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Nautica 403 is in 'n sekuriteitskompleks in Die Bakke, Mosselbaai, geleë en is 'n ruim selfsorgwoonstel met lieflike uitsigte oor die see.

Die woonstel is op die vierde verdieping geleë en is toeganklik met trappe en 'n hysbak, en bied slaapplek aan 5 mense. Die hoofslaapkamer het 'n see-uitsig en is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Elkeen van die slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Slaapbank is beskikbaar in die sitkamer vir 'n kind, en gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet of in die sitkamer ontspan wat 'n TV met sekere DStv-kanale het en oopmaak op 'n balkon wat met 'n etenstafel en braaigeriewe gemeubileer is.

Veilige parkeerplek word voorsien en die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad vir gaste om te gebruik.

Nautica 403 is 1 km van die strand af geleë vir visvang, branderplankry, swem of sonsondergangvaarte. Mosselbaai bied 'n verskeidenheid doendinge wat wissel van bergfietsry, voetslaan, staproetes en 4x4-roetes, en 'n verskeidenheid besienswaardighede om te besoek.

Die woonstel het 'n tru-osmose-waterfilter. Daar is 'n omskakelaar wat krag aan die TV, Wi-Fi en sommige ligte verskaf tydens beurtkrag.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Warmbad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Anne-stacia L
Saam met lewensmaat
5.0
My stay was perfect. I had an amazing sea view, which made waking up every morning. My stay was amazing! The peaceful atmosphere and st...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Hubert G
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gekuier. Die groot stoep is 'n bonus. Baie geniet. Kan vir almal dit aanbeveel.
Jan 2025
Norma O
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik. Heerlik gebly met pragtige see-uitsig.
Nov 2024
Lolla N
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker vakansie gehou! Nautica 403 is regtig meer as wat ons verwag het. Great plek! Sal vir seker aanbeveel.
Sep 2024
Andre D
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Uitstekende diens van bestuur en alles was 100% met ons aankom. Ek beveel definitief die plek aan.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Terina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Bakkestraat 1, Nautica 403, Die Bakke, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nautica 403 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 260
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 260
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakkestraat 1, Nautica 403, Die Bakke, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe13385821b002114e41a4cb241fbafdce49f2961b5c062fa9fc6db759222c448a7ffef6630ee9a01cd5e7d3d82be26366386?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 260 per nag (plek vir 5) 35 5 1 5 1 Bakke Street Nautica 403 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.171520954524 22.122930297623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang