Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nautica 304

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 16 Jan 2025 tot 12 Des 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Bakke-straat 1, Nautica 304, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 R1 260 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Nautica 304 is 'n ruim selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in De Bakke, Mosselbaai. Hierdie woonstel is op die derde verdieping geleë met pragtige see-uitsigte vanaf die balkon.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer met 'n see-uitsig is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, terwyl die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is en 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Die woonstel is beurtkragvriendelik en toegerus met 'n rugsteunkragtoevoer vir ligte en noodsaaklikhede.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Gaste kan maaltye geniet en ontspan in die sitarea wat 'n slim-TV met sekere DStv-kanale het. Van die sitkamer af lei 'n onderdakbalkon met 'n etenstafel en braaigeriewe. Veilige parkeerplek word voorsien en 'n gemeenskaplike swembad is beskikbaar vir gaste om te geniet.

Nautica 304 is net 1 km vanaf die strand, waar gaste doendinge soos visvang, branderplankry, swem, of op sonsondergangvaarte kan geniet. Mosselbaai het 'n verskeidenheid doendinge soos bergfietsry, voetslaan, stap en 4x4-roetes.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Antonette H
5.0
Wonderlik. Ons het vreeslik lekker gebly, wonderlike uitsig, skoon en netjies, verskriklik mooi woonstel met alles wat 'n mens nodig het vir 'n lang v...
Sien meer
Jan 2025
Alida V
5.0
Ons kon braai, swem of net gesellig kuier op die stoep. Ons het ontsettend lekker gebly.
Des 2024
Dolly D
Gesin met tieners
5.0
Ligging is ideaal. See uitsig is pragtig. Swembad in die kompleks is 'n bonus. Die verblyf by Nautica 304 het ons verwagtinge oortref.
Apr 2024
Pieter G
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Baie dankie. Die verblyfseenheid is fantasties. Beste see-uitsigte ooit. Daar is aan alles gedink. Inligting deurvoer en tops. Sal beslis aan...
Sien meer
Mrt 2024
Sandra B
Saam met lewensmaat
4.8
Baie baie lekker. Ons het baie lekker gebly. Die woonstel is baie goed toegerus en netjies. Die beurtkrag ondersteuningstelsel en lugverkoelers is 'n ...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Carolyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • De Bakke-straat 1, Nautica 304, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nautica 304 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 260
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 260
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Bakke-straat 1, Nautica 304, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA913e7ba24292b60477cbc121b30e6e1974f001b336c42d97f04c1eda05a35617c41c4d16387360f4b2607014e401fc95eb98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 260 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 1 De Bakke Street Nautica 304 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.171621976201 22.123127145369

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang