Natures Way Forest House
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Kinders tussen die ouderdomme van 0 en 2 jaar oud mag gratis bly, maar bring asseblief jou eie beddegoed saam. Kinders tussen 2 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Tee, koffie, suiker en vars plaasmelk word met aankoms voorsien. Ontbyt kan gereël word teen 'n addisionele koste by ons plaasrestaurant Plaasstalletjie en Bakery.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R102, Portion 2 of Farm The Crags, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang