Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nanna Rous' Town House

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 311 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Karin M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Beste in Colesberg. Baie gerieflik en skoon met baie vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corlia V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lovely. Lovely stay over between Cape Town and Johannesburg.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Waarde vir geld. Great plek! Sal gerug gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gunther Z
1 nag Besigheidsreis
4.4
Feb 2025

Goeie diens. Lekker oorslaap, sout van die aarde mense en gee om oor 'n mens. Kamer was basies maar het alles wat mens sou nodig kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus J
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Vir oornag tussen Gauteng en Kaap is dit uitstaande. Baie lekker gebly en.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Brigitte L
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Fab breakie in an old school gem. Nanna Rous was a lovely stopover on our way through to Cape Town. Rose is absolutely fantastic and very accommodating! The breakfast was beyond divine and a special touch.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Angie P
1 nag Gesin met tieners
2.6
Jan 2025

Disappointing stay. We stayed in the Manse and it needs updating. I was disappointed as the photos were not accurate. It was very hot, the ceiling fan was too small for the room and the standing fans did not cool the rooms. The ceiling fan light cover was missing. There was no bar fridge in the room; I had to use the fridge in the main house. On the upside, the staff were friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Annatjie T
1 nag
5.0
Nov 2024

Rustig en kalm omgewing. Heerlike verblyf, skoon, stil en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja P
1 nag
5.0
Okt 2024

Gasvry. Baie vriendelik en het rustig geslaap, heerlike groot ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannetjie L
1 nag
5.0
Sep 2024

Alles wat nodig is vir 'n nag oorslaap. Die kamer is perfek met twee enkelbeddens, soos ons nodig gehad het. Alles wat nodig is vir oorslaap is daar, en ons kon die kombuis gebruik vir yskasgeriewe. In die kamer is koffiegeriewe, asook 'n elektriese kombers vir koue. Genoeg muurproppe, genoeg lig van bedlampies. Die ontbyt was veel meer as wat ons kon eet, en lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

madi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 311

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D'Urban Row 9, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI1NDcwN2FkLTQ4NDUtNDgyZC04NWNkLTBmZDU5YjMwN2M0Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 311 5 1 5 9 D'Urban Row Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.719276506292 25.096523159386

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang