Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Namushasha River Lodge

Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 23 Jan 2025 tot 31 Mrt 2025.

Prys sluit in
Kamer met 2 enkelbeddens
B&B
Kamer met 3 enkelbeddens
B&B
Gesinskamer
B&B
Huisreëls

Daar is 'n 24 km-grondpad wat na die verblyf lei. Dit is gewoonlik in 'n goeie toestand en toeganklik vir alle voertuigtipes, maar gedurende die reënseisoen word 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte aanbeveel om oorstroomde gedeeltes van die pad oor te steek. Gaste moet asb. navraag oor die toestand van die pad doen voordat hulle bespreek.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R6 072
R 6 072 R 5 162
per nag, vir 2 mense
Vanaf R6 072
R 6 072 R 5 162
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 55 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Namushasha River Lodge, Suid van die Kongola, Caprivi, Kongola, 0000, Zambezi
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIk7XCuOJuELdag1F8EmUC8LJ56VCF5P1MNGnhNpXSDzWhozCuV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 072 nouVanaf R5 161 per nag, vir 2 mense Namushasha River Lodge South of Kongola, Caprivi 0000 Zambezi 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -17.986188 23.295489046627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang