Namushasha River Camping2Go
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Namushasha River Lodge, Suid van Kongola, Caprivi, Kongola, 0000, Zambezi
- Vanaf R1 970 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Namushasha River Camping2Go is 25,3 km suid van Kongola in Namibië geleë en bied 'n rustieke kampervaring vir onafhanklike reisigers en diegene wat die natuur geniet.
Verblyf word gebied in 4 gestruktureerde tente wat toegerus is met 4 enkelbeddens in elk en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke tent het 'n toegeruste kombuis met 'n yskas, stoof, wasbak, kookgerei en eetgerei, asook 'n buitebraai en vuurput.
Gaste is welkom om van die geriewe by die nabygeleë Namushasha River Lodge gebruik te maak, 'n aktiwiteit of 'n ete by die restaurant te bespreek, of 'n swem in die swembad te geniet.
Gewilde besienswaardighede in die omgewing sluit Namushasha Boat Launch en Kwando River Viewpoint in.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Stephanie Geverifieer
Eiendomme 44
Resensies 113
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Namushasha River Lodge, Suid van Kongola, Caprivi, Kongola, 0000, Zambezi
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Namushasha River Lodge, Suid van Kongola, Caprivi, Kongola, 0000, Zambezi
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang