Namib Sands
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pfohlstraat 5B, Pionierspark, Windhoek, 0000, Khomas
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Namib Sands is in die stil woonbuurt Pionierspark in Windhoek geleë. Verblyf word gebied in 'n gastekamer wat op die eienaar se perseel geleë is.
Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het slaapplek vir 2 gaste. Die en suite-badkamer het 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet. Daar is ook muurgemonteerde TV met uitgesoekte reekse en flieks asook gratis WiFi-verbinding. Die kamer is toegerus met 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 2 leunstoele.
Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe met 'n sitarea.
Besienswaardighede en doendinge in die streek sluit die Nasionale Botaniese Tuine, Avis Dam Natuurreservaat, verskeie staproetes, voëlkyk, township-toere, eetplekke en inkopies by plaaslike handwerkwinkels in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Pfohlstraat 5B, Pionierspark, Windhoek, 0000, Khomas
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pfohlstraat 5B, Pionierspark, Windhoek, 0000, Khomas
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang