Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mulberry Rest

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Derick M
1 nag
5.0
Feb 2025

Uitstekende oornagverblyf wat aan al 'n mens se behoeftes voldoen. Ek het baie lekker gebly by Mulberry Rest. Die kamer is uitstekend toegerus met alles en nog meer as wat nodig is. Die gashere was so bedagsaam, vriendelik en hulpvaardig dat hulle 'n mens onmiddellik tuis en gemaklik laat voel het. Hulle het uit hulle pad gegaan om toe te sien dat ek gemaklik was. 'n Groot voordeel is die Oranje Rivier Kelders se proelokaal en restaurant wat reg langs Mulberry Rest geleë is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Mulberry Rest
Baie dankie vir die positiewe resensie. Dit was vir ons so groot voorreg om jou te ontmoet. Dankie vir die vriendelikheid en onthou jy is altyd welkom by ons. Ons sien uit om jou weer te sien.

Tania V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Gerieflike, ruim plekkie met alles wat nodig is. Veilige parkering en sentraal. Baie lekker en ruim plekkie met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Mulberry Rest
Liewe Tania Jy sal altyd welkom wees by ons. Hoop om jou gou weer te sien.

Carla V
1 nag
5.0
Feb 2025

Baie lekker blyplek naby lughawe. Baie skoon, mooi, veilige en gemaklike blyplek baie naby aan die lughawe. Sal dit enige tyd aanbeveel en sal vir seker weer daar kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Mulberry Rest
Liewe Carla Ons sien uit om jou weer in die toekoms te sien. Jy is altyd welkom by ons.

Petro N
1 nag
5.0
Jan 2025

Fantastiese verblyf in Upington! Mulberry Rest is die perfekte oornagstop na 'n langpad. Die spasie is baie goed toegerus, het alles wat mens benodig en dit is baie skoon! Sandra is baie behulpsaam en kommunikeer goed! Incheck was maklik en vinnig. Ek sal Mulberry Rest vir enige iemand aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Mulberry Rest
Liewe Petro Baie dankie vir die positiewe resensie. Weet dat jy altyd welkom sal wees by ons. Ons sien uit om jou weer by ons te ontvang.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Mulberry Rest
Liewe Johan Baie dankie vir die resensie... ons sien uit om jou weer in die toekoms te ontvang. Jy sal altyd welkom wees by ons...

Corné E
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Feb 2025

Great. Had a very pleasant stay! People were so friendly and non-invasive of your privacy. Beautiful accommodation, spacious and cosy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Mulberry Rest
Thank you for your kind words! We're so glad you enjoyed your stay at Mulberry Rest. You're always welcome here, and we hope to see you again soon!

Marguerite P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2024

Peaceful. I was pleasantly received and welcomed. The facilities were immaculate. I enjoyed my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Netjiese verblyf met vriendelike personeel. Mulberry Rest is 'n netjiese en gerieflike gastehuis. Die eienaars is uiters vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Mulberry Rest
Baie dankie Piet vir die mooi woorde. Dit beteken baie vir ons besigheid. Hoop ons sien mekaar weer eendag. Mooi dag vir julle.

Jaco R
1 nag
5.0
Sep 2024

Baie vriendelike diens, en baie goeie gasheer. Was 'n baie goeie ondervinding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dean F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Great stay. Safe. Clean. We were very well hosted at Mulberry Rest. It's adjacent to the owner's home but feels totally excluded without any noise from the household at all. Perfect for a longer stay as well and is located right next to the Orange River Wine Cellars and Restaurant. There's a separate entrance with a locked gate. Safety was no concern for us at all. Full DStv package and WiFi catered for all our needs. I'd recommend this to friends/family without any hesitation and will gladly be back when visiting Upington again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Mulberry Rest
Baie dankie vir hierdie mooi gradering. Ons sien uit om julle weer in die toekoms te ontvang. Julle was perfekte gaste. Sandra

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schroderstraat 160, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2lGrCm2hvo75lgY1g55glcp0qib6pN6YuhxxBq90LgmhYYecVJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 160 Schroder Street Upington 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -28.440699672337 21.274953550146

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang