Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mulberry Rest

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schroderstraat 160, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 200 R1 080 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mulberry Rest bied knus verblyf met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Upington. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n klein gesin wat tussen bestemmings wil oornag.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-slaapkamer. Die slaapkamerarea is gerieflik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n net-kind matras. Die badkamer is toegerus met 'n instapstort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware en yskas-vrieskas. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv-kanale vir gaste se vermaak, tesame met toegang tot gratis WiFi.

Buite kan gaste 'n patio met draagbare braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel geniet. Nabygeleë besienswaardighede sluit Spitskop Natuurreservaat, die Oranjerivier, Upington Gholfklub en Augrabieswaterval Nasionale Park in.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kindermatras vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Derick M
5.0
Uitstekende oornagverblyf wat aan al 'n mens se behoeftes voldoen. Ek het baie lekker gebly by Mulberry Rest. Die kamer is uitstekend toegerus met all...
Sien meer
Feb 2025
Tania V
Besigheidsreis
5.0
Gerieflike, ruim plekkie met alles wat nodig is. Veilige parkering en sentraal. Baie lekker en ruim plekkie met alles wat nodig is.
Feb 2025
Carla V
5.0
Baie lekker blyplek naby lughawe. Baie skoon, mooi, veilige en gemaklike blyplek baie naby aan die lughawe. Sal dit enige tyd aanbeveel en sal vir sek...
Sien meer
Feb 2025
Petro N
5.0
Fantastiese verblyf in Upington! Mulberry Rest is die perfekte oornagstop na 'n langpad. Die spasie is baie goed toegerus, het alles wat mens benodig ...
Sien meer
Jan 2025
Corné E
Besigheidsreis
4.8
Great. Had a very pleasant stay! People were so friendly and non-invasive of your privacy. Beautiful accommodation, spacious and cosy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Schroderstraat 160, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink Mulberry Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schroderstraat 160, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2lGrCm2hvo75lgY1g55glcp0qib6pN6YuhxxBq90LgmhYYecVJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 160 Schroder Street Upington 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -28.440699672337 21.274953550146

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang