Mowetu - Tinkers Guest House
Beskrywing
Hierdie ruim kamer het 'n knus dubbelbed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n privaat en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Stiltetyd is tussen 22:00 en 08:00.
Rook is in die kamers en gemeenskaplike areas verbode. Gebruik die aangewese rookareas buite die perseel.
Harde musiek en partytjies word nie toegelaat nie. Respekteer asb. ander gaste en hou geraasvlakke tot 'n minimum.
Respekteer die privaatheid en gerief van ander gaste deur netheid in gemeenskaplike areas te handhaaf
Gaste is verantwoordelik vir enige skade aan perseel of verlies van items tydens hul verblyf. Rapporteer enige probleme onmiddellik aan die bestuur.
Troeteldiere word ongelukkig nie op die perseel toegelaat nie, met die uitsondering van gidshonde.
Besoekers is welkom, maar moet by die toonbank geregistreer wees en by die huisreëls hou. Oornaggaste is onderhewig aan ekstra kostes en moet deur die bestuur goedgekeur word.
Vir jou veiligheid en sekuriteit, maak asb. seker dat deure gesluit is en waardevolle items veilig in jou kamer is. Die gastehuis is nie aanspreeklik vir enige verlore of gesteelde items nie.
Daar word van gaste verwag om alle huisreëls en instruksies van personeellede na te kom. Versuim om dit te doen, kan lei tot uitsetting sonder terugbetaling.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer bied luukse en gerieflike verblyf met asemrowende uitsigte op Tafelberg. Dit is op die boonste verdieping en het 'n dubbelbed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word, en 'n privaat en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV met Netflix en YouTube en 'n knus rusbank vir ontspanning in. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Stiltetyd is tussen 22:00 en 08:00.
Rook is in die kamers en gemeenskaplike areas verbode. Gebruik die aangewese rookareas buite die perseel.
Harde musiek en partytjies word nie toegelaat nie. Respekteer asb. ander gaste en hou geraasvlakke tot 'n minimum.
Respekteer die privaatheid en gerief van ander gaste deur netheid in gemeenskaplike areas te handhaaf
Gaste is verantwoordelik vir enige skade aan perseel of verlies van items tydens hul verblyf. Rapporteer enige probleme onmiddellik aan die bestuur.
Troeteldiere word ongelukkig nie op die perseel toegelaat nie, met die uitsondering van gidshonde.
Besoekers is welkom, maar moet by die toonbank geregistreer wees en by die huisreëls hou. Oornaggaste is onderhewig aan ekstra kostes en moet deur die bestuur goedgekeur word.
Vir jou veiligheid en sekuriteit, maak asb. seker dat deure gesluit is en waardevolle items veilig in jou kamer is. Die gastehuis is nie aanspreeklik vir enige verlore of gesteelde items nie.
Daar word van gaste verwag om alle huisreëls en instruksies van personeellede na te kom. Versuim om dit te doen, kan lei tot uitsetting sonder terugbetaling.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim eenheid het 'n dubbelbed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV met Netflix en YouTube, en 'n knus rusbank vir ontspanning in. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Stiltetyd is tussen 22:00 en 08:00.
Rook is in die kamers en gemeenskaplike areas verbode. Gebruik die aangewese rookareas buite die perseel.
Harde musiek en partytjies word nie toegelaat nie. Respekteer asb. ander gaste en hou geraasvlakke tot 'n minimum.
Respekteer die privaatheid en gerief van ander gaste deur netheid in gemeenskaplike areas te handhaaf
Gaste is verantwoordelik vir enige skade aan perseel of verlies van items tydens hul verblyf. Rapporteer enige probleme onmiddellik aan die bestuur.
Troeteldiere word ongelukkig nie op die perseel toegelaat nie, met die uitsondering van gidshonde.
Besoekers is welkom, maar moet by die toonbank geregistreer wees en by die huisreëls hou. Oornaggaste is onderhewig aan ekstra kostes en moet deur die bestuur goedgekeur word.
Vir jou veiligheid en sekuriteit, maak asb. seker dat deure gesluit is en waardevolle items veilig in jou kamer is. Die gastehuis is nie aanspreeklik vir enige verlore of gesteelde items nie.
Daar word van gaste verwag om alle huisreëls en instruksies van personeellede na te kom. Versuim om dit te doen, kan lei tot uitsetting sonder terugbetaling.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Tinkers Place 35, Summer Greens, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang