Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain Rest

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Allanvale Plaas, Memel, 2970, Vrystaat
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Mountain Rest is op 'n werkende veeplaas in Memel, Vrystaat geleë. Dit bied 'n rustige wegbreek, ideaal geskik vir 'n klein gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van die dorp Memel, wat winkels, restaurante en ander geriewe het.

Die kothuis, sonder elektrisiteit of selfoonontvangs, is die ideale plek om af te skakel en die natuur te geniet. Dit beskik oor 4 enkelbeddens, wat altesaam 4 gaste op 'n slag akkommodeer.

Die kombuis het 'n gasstoof, 'n gasyskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die geiser word ook gasverhit en die ligte word deur sonkrag aangedryf.

Daar is 'n knus kaggel in die eenheid, ideaal vir daardie winter-wegbreek.

Die eenheid loop uit op 'n patio met 'n ingeboude braai en uitsigte oor die dam en berg.

Gaste kan voetslaan, visvang, bergfietsry en swem op die plaas geniet.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Slegs 4x4-toegang
Grondpad
Kaggel
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Antoinette M
Saam met lewensmaat
5.0
Hemel in Memel. Pragtige gerieflike plek. Ons was aangenaam verras! Die kaggel, hout en kano was 'n groot bederf. Ons sal beslis die plekkie aanbeveel...
Sien meer
Jan 2025
Marius D
Gesin met klein kinders
5.0
Ons en die honde het die stap in die berg en die dam baie geniet. Fantastiese ligging en pragtige uitsig.
Sep 2024
Francois N
Saam met vriende
5.0
Dit is baie mooi en afgesonderd hier. Dit was baie koud, maar vir 'n plek sonder elektrisiteit het hulle oulike planne gemaak.
Aug 2024
Pieter E
Saam met vriende
5.0
Skoon, gerieflik, geen sein, en baie privaatheid. Dankie Mountain Rest. Julle sien ons beslis weer.
Aug 2024
Edgar K
Saam met lewensmaat
5.0
Private cabin at the dam. Enjoyed the cabin and the dam with our spoilt dogs. Long walks along the dam and up the mountains (for the fi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

TAMARA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Allanvale Plaas, Memel, 2970, Vrystaat
  • Gaste dink Mountain Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Newcastle Vrystaat
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Allanvale Plaas, Memel, 2970, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d6209293a95be9cb9a2eb19025249f7597dc8ec3fdf0e0c90615ab4d9802d3ee3c570d99a30692714d3487c4c5ff044001a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 25 5 1 5 Allanvale Farm Memel 2970 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -27.698348816744 29.657527448246

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang