Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Morokolo Safari Lodge

Wildsplaas

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Morokolo Safari Lodge (4 Suites) Self-ca
Selfsorg
Morokolo Executive Suite Self-catering
Selfsorg
Huisreëls

Stapsafari's is teen R625 per persoon (nie onder 16 of ouer as 60 jaar nie) beskikbaar.
Kinders onder 6 jaar word vir hul eie veiligheid nie toegelaat om by die volwasse wildrit aan te sluit nie.
'n Bewaringsheffing is nie by die pakket wat met vertrek gefaktureer word, ingesluit nie.
'n Bewaringsheffing van R200 per volwassene per nag en R150 per kind onder 12 jaar per nag, geld. Geen bewaringsheffing geld vir kinders onder 6 jaar nie. Pensioenarisse betaal R150 per persoon per nag.
Drank wat by die lodge beskikbaar is, is nie by die pakket ingesluit nie.
Alle gaste moet die Noordwes Parkeraad en Black Rhino Wildreservaat se vrywaringsvorms onderteken, en alle reëls en regulasies van die parke, reservate en lodges onderhou.
Lughawe-pendeldiens beskikbaar is op versoek teen R2230 per 3 volwassenes (een rigting) na Johannesburg beskikbaar.
Gaste wat Morokolo Safari Lodge bespreek moet hul eie DStv-slimkaart saambring indien hulle hul gunstelingkanale soek.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 5 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 5 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Black Rhino Reservaat 13/19, Pilanesberg Nasionale Park, Mogwase, 0195, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI0YThhY2U4LTQ1OGItNDFjNS1iM2VlLTI3YTFjYmE4YTcwOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 950 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 13/19 Black Rhino Reserve Pilanesberg National Park 0195 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.168767151362 26.982544858138

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang