Mont d'Or Monte Bello Estate
- Kapasiteit: 64 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Monte Bello Estate, Vaalbank Zuid, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R1 880 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mont d'Or Monte Bello Estate is ideaal geleë 8 km van Bloemfontein af en is op 'n ou historiese plaas tussen reuse-blou kougombome en parkagtige tuine geleë. Die natuurskoon en nabyheid aan Bloemfontein maak Mont d'Or Monte Bello Estate die perfekte omgewing vir funksies en troues.
Hierdie pragtige gastehuis kan tot 60 gaste akkommodeer en het asemrowende uitsigte oor die platteland. Die luukse kamers wissel tussen gesinskamers, dubbelkamers en 'n wittebroodsuite. Ons diens is van die hoogste standaarde en ons gaste word almal by BBP's behandel, terwyl hulle die rustigheid en skoonheid van die land geniet.
Die 2 konferensielokale bied 'n professionele diens in 'n ontspanne atmosfeer, en die trougeriewe kan tot 500 gaste akkommodeer. Daar is 'n pragtige kapel op die plaas vir jou seremonie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Tommy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Monte Bello Estate, Vaalbank Zuid, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Mont d'Or Monte Bello Estate het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 64 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Monte Bello Estate, Vaalbank Zuid, Bloemfontein, 9301, Vrystaat