Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Modderkloof Farm Accommodation

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keerwederweg, Klein Drakenstein, Paarl, 7645, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Modderkloof Farm Accommodation bied gerieflike verblyf op Modderkloof Farm, 'n werkende vrugteplaas aan die voet van die Klein Drakensteinberge, 8 km vanaf die middedorp van die Paarl. Die skilderagtige plaas is al vir 4 geslagte in die Grobberlaar-familie, sedert 1893. Die hoofwoning is die tuiste van die eienaars van die plaas.

Verblyf beskik oor 3 selfsorg-eenhede, elk met 'n privaat patio en braai-area. Die eenhede beskik almal oor goed toegeruste kombuisies, 'n TV met sekere DStv-kanale, terwyl linne en handdoeke ook voorsien word. Sommige van die eenhede bied tuin-uitsigte en gaste het toegang tot veilige parkeerplek.

Gaste is welkom om af te koel in die swembad wat by die hoofwoning geleë is, 'n speletjie op die tennisbane te geniet of op die plaas te gaan stap. Daar is restaurante in die Paarl, 'n verskeidenheid wynplase, polo- en gholflandgoedere; en trou-venues binne maklike bereik van die plaas.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 110 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Shané S
5.0
Beeldskoon, rustig, gemaklik. Yes, yes, yes, ek het lekker gebly! Dit is beeldskoon, die blyplek is netjies en goed toegerus, die gasvrou is 'n absolu...
Sien meer
Feb 2025
Karin V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker plaas kuier. Heerlike plaasgevoel tussen die berge!
Nov 2024
Shawn S
Besigheidsreis
5.0
Baie vriendelike ontvangs, rustig en ontspannende ervaring. Baie vriendelike ontvangs, rustig en ontspannende ervaring. Perfek om weg te breek van die...
Sien meer
Okt 2024
Brigitte V
Saam met lewensmaat
5.0
Die akkommodasie was perfek met ruim kamers, groot badkamers en 'n kombuis. Ons het heerlik gebly en dit het gevoel soos 'n plaas. Die gesang van voël...
Sien meer
Okt 2024
Prenesha P
Saam met lewensmaat
4.6
Very good. Very enjoyable farm stay, exactly what we were looking for! Neat, clean apartment with a hospitable host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marike Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 110

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Keerwederweg, Klein Drakenstein, Paarl, 7645, Wes-Kaap
  • Gaste dink Modderkloof Farm Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keerwederweg, Klein Drakenstein, Paarl, 7645, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ3YzI4ZWIyLTVmNTctNDA5MC1hNTEwLTM0ZGQ2OWRlMjdlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 110 5 1 5 Keerweder Road Klein Drakenstein 7645 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.731495905946 19.044498056173

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang