Mitai House
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Dit is 'n eko-vriendelike woongebied. Stilte tye is daagliks vanaf 23:00 tot 07:00.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen harde musiek, geraas of partytjies word toegelaat nie.
Geen wasgoed mag op of oor die balkon hang nie.
Voertuie mag nie voor die woonstel parkeer nie. Maak gebruik van aangewese parkeerplek.
Geen sigaretstompe mag oor die balkon of op die perseel gooi nie.
Die gebruik van die gemeenskaplike swembad is slegs vir gaste en inwoners. Geen besoekers word in hierdie area toegelaat nie.
Laat uitklok sal 'n ekstra verblyfkoste tot gevolg hê.
Indien die huisreëls nie nagekom word nie, sal 'n boete gehef word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mountain Rose-rylaan 26, Sheercliffs 30, Brenton-On-Sea, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang