Milkwood unit 2
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 56 Outlook Road, Unit 2 Milkwood Point, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Milkwood Unit 2 is 'n pragtige selfsorgwoonstel met panoramiese see-uitsigte in 'n veilige gebou in Southbroom. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspanne tuisbasis vanwaar hulle die omliggende gebiede kan verken en geniet.
Dié woonstel op die grondvloer het slaapplek vir tot 4 gaste in 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en maak gebruik van die gedeelde badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is ingerig met 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste kan panoramiese uitsigte oor die see geniet vanaf hul privaat onderdakstoep wat met 'n rusbank en 'n etenstafel ingerig is. Daar is 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe in die kompleks, asook veilige parkeerplek. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Deanne Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 56 Outlook Road, Unit 2 Milkwood Point, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Southbroom Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 56 Outlook Road, Unit 2 Milkwood Point, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang