Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

McGregor Blue

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Butterflystraat 2298, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R1 450 R1 305 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

McGregor Blue is in Marloth Park, 'n vakansiedorp in die noordooste van Suid-Afrika geleë. Die area is 'n gewilde oornagplek vir toeriste wat na die Krugerwildtuin, Mosambiek of Swaziland reis. Die perfekte bestemming vir diegene wat 'n vakansieplek weg van die bruisende stadslewe soek.

Verblyf bestaan uit 2 eenhede wat 'n huis en 'n kothuis insluit. Die huis is geskik vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Slaapkamer 1 beskik oor 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer en slaapkamer 2 beskik oor 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n tweede badkamer. Ander geriewe sluit 'n kombuis, lugversorging en 'n groot vermaakarea buite met 'n braai in. Daar is 'n plonspoel waarin jy kan afkoel op warm somersdae.

Die kothuis is geskik vir 4 gaste en is toegerus met 2 slaapkamers, 'n badkamer met 'n stort, 'n kombuisie, 'n sitkamer, lugversorger, 3 plafonwaaiers en 'n wonderlike onderdakstoep. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens.

McGregor Blue is naby restaurante, internetkafee, winkels en 'n wasgoeddiens geleë. Brandstof is beskikbaar en die area het selfoonontvangs. Marloth Park, terwyl hy sy eie wild geniet, is 20 minute se ry vanaf die Krokodilbrug-ingangshek van die Krugerwildtuin en Komatipoort, waar bykomende voorrade gekoop kan word.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Charmion S
Saam met lewensmaat
5.0
One for the books and definitely a next booking to be made. Our stay was amazing, what an experience. The owner is loving and caring as...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Liesle C
Gesin met tieners
5.0
Absolutely wonderful! We thoroughly enjoyed our stay at McGregor Blue. Very comfortable and clean, with all the extras for self-caterin...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Natalie S
Gesin met klein kinders
4.8
Dit was lekker rustig met diere wat voor jou kom eet terwyl jy op die stoep sit. Ja, ons het lekker gebly.
Des 2024
Alta S
Gesin met tieners
4.6
Goed toegerus en goeie ligging. Ons het baie lekker gebly, die eenheid was baie goed toegerus en gerieflik ingerig.
Jul 2024
Retha G
Gesin met tieners
4.2
Ons het heerlik gekuier en die diere het dit so opwindend gemaak. Met ons aankoms was alles netjies, die swembad is 'n pluspunt veral in die hitte, mi...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Liza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Butterflystraat 2298, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink McGregor Blue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 450
R 1 450 R 1 305
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 450
R 1 450 R 1 305
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Butterflystraat 2298, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98dc40250631fdf681f6aebb7c0d513466ed9b902a60f03189bfd651acb8c5bbbf9d9b874971ff197edca7d70cd13f23d0d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 450 nouVanaf R1 305 per nag (plek vir 4) 65 5 1 5 2298 Butterfly Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.34651 31.78172

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang