Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mbotyi Mountain Bush Camp

Rugsakreisigerslosies

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Wendy-huis 1
Aandete en ontbyt
Wendy-huis 2
Aandete en ontbyt
Wendy-huis 3
Aandete en ontbyt
Wendy-huis 4
Aandete en ontbyt
Houthuisie
Aandete en ontbyt
Huisreëls

Die balans moet in kontant betaal word met aankoms.

Die kamp kan slegs met 'n 4x4-voertuig met hoë grondvryhoogte bereik word, maar die instansie bied veilige parkeerplek aan gaste wat met 'n ander voertuig arriveer en sal dan dié gaste met aankoms by die parkeerarea oplaai.

Mbotyi Bush Camp word deur sonkrag en gas aangedryf.

Middagete en pieknieks is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 08:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 17:00
  • Adres: Mbotyi Tilongo, Mnceba, Lusikisiki, 4820, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAN39H3fum8HmcZ2j2MeXaua3W1gREacqDf9Y1n6sMBYOtFKNUz3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Mbotyi Tilongo Mnceba 4820 Oos-Kaap 021 201 8901 08:00-19:00 17:00 -31.4650721 29.732424

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang