Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Lamb

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Birdstraat 25, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Little Lamb is in Beaufort-Wes, 'n geskiedkundige ekotoerisme-stop in die Wes-Kaap, geleë. Die grootste dorp in die dorre Groot-Karoo-streek, en staan bekend as die "Hoofstad van die Karoo".

Die verblyf bestaan uit 3 woonstelle, Mary's Loft met slaapplek vir 4 gaste, Ba-Ba Black Sheep met slaapplek vir 5 gaste en Merino Pride met slaapplek vir 2 gaste. Elke eenheid beskik oor lugversorging, 'n TV met DStv, tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi met rugsteunkrag is beskikbaar.

Mary's Loft beskik oor 'n kombuisie op die onderste verdieping en die solderarea op die boonste verdieping het 'n sitarea, 'n koninggrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Ba-Ba Black Sheep bestaan uit die hoofarea met 'n koningingrootte-bed, kombuisie en badkamer met 'n stort. Daar is 'n ekstra kamer met 'n dubbelstapelbed en 'n enkelbed.

Merino Pride beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Parkeerplek op die perseel is beskikbaar vir gaste asook braaigeriewe.

'n Swembad is beskikbaar. Die verblyf word nie deur beurtkrag geraak nie aangesien dit gas- en sonkraggeriewe het, slegs lugversorging is nie beskikbaar tydens beurtkragtye nie.

Beaufort-Wes is die oudste en grootste dorp in die Groot Karoo-streek en bied 'n versameling Steentydperk-terreine, rotskuns, dinosourusfossiele en 'n verskeidenheid argitektoniese invloede. Ervaar 'n sterrehemel soos gaste nog nooit tevore gesien het nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 191 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Deidre S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige omgewing en alles was baie netjies. Ons het lekker gebly, dankie! Gasheer en gasvrou was vriendelik en ons is selfs bederf met 'n voucher vir ...
Sien meer
Feb 2025
Angela M
Saam met lewensmaat
5.0
Very comfortable and pleasant. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Isabella V
Saam met vriende
5.0
Soos huis. Veilig, vriendelik en gemaklik.
Des 2024
Zinette C
Gesin met klein kinders
5.0
Lieflike blyplek. Net jammer dat die honde konstant in die kamers inkom. Heerlike oornagplekkie oppad na eindbestemming!
Sep 2024
Annette B
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie waarde vir geld en rustig. Dit was baie goed toegerus en netjies.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 191

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Birdstraat 25, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Little Lamb het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Birdstraat 25, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9ce08f800caab8a0ee5b9859737e24d8abee70034914092d8371b40776ab9c8119ca4b3510beb9490bde96976d79277aea4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 191 5 1 5 25 Bird Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.348258524777 22.584691375505

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang