Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maki-Saki Boutique Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R380.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Jun 2023 tot 30 Jun 2023 en 01 Dec 2024 to 30 Dec 2024.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Jun 2023 tot 30 Jun 2023 en 01 Dec 2024 to 30 Dec 2024.

Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Sluit gebruik van Jacuzzi, swembad en gimnasium in.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gaste moet kennis neem dat geen kinders jonger as 6 jaar op die perseel toegelaat word nie.

Gaste word versoek om die geriewe in dieselfde toestand te laat as wat dit aan hulle toevertrou is.

Die fasiliteitsbestuurder het die reg om die ontspanningsarea daagliks te besoek vir instandhoudingsdoeleindes asook om die Jacuzzi en swembad vol te maak.

Die gebruik van die geriewe, wat die swembad en Jacuzzi insluit, is slegs vir die gebruik van die inwonende gaste.

Geen besoekers sal toegelaat word om die fasiliteite te gebruik nie.

Kinders onder die ouderdom van 8 word toegelaat om die Jacuzzi en die verhitte swembad onder streng toesig van die ouers te gebruik.

Kinders sal nie toegelaat word om in die spa-area te hardloop of in die swembad te spring nie.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Rook binnenshuis is streng verbode.

Kinders onder die ouderdom van 12 word nie toegelaat om die apparaat in die gimnasium te gebruik sonder volwasse toesig nie.

Waskamergeriewe kan gebruik word indien daar nie beurtkrag is nie.

Gaste moet hul eie vuurmaakhout saambring.

Gaste word vriendelik gevra om nie op die sitkamerbanke te sit terwyl hulle in nat klere is nie.

Tydens beurtkrag sal die Jacuzzi en swembad vir 'n kort rukkie afgeskakel wees en outomaties aanskakel.

Bykomende skoonmaakdienste is gedurende weeksdae beskikbaar teen 'n ekstra koste, vakansiedae en naweke uitgesluit.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duinebessiesingel 4, Yzerfontein, 7531, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1bc90cb4a710c08cc5c770403e4ed4eb544eab02d9c9271ec6d5f37f6ba5da55b4a61892bd931d3a79fba4064251fab3d6cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 6 mense 40 5 1 5 4 Duinebessie Crecent Yzerfontein 7531 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.367600402327 18.168108399423

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang