Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

MaKarLi Blu

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Valour keeromstraat 1, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

MaKarLi Blu bied vakansiegangers of sakereisigers heerlike selfsorgverblyf in St Helenabaai met skouspelagtige uitsigte oor die see vanaf die stoep. Hierdie stylvol gemeubileerde eenheid beslaan die onderste vlak van die eienaar se hoofwoning, wat in die eenheid hierbo woon, maar gaste se privaatheid is steeds gewaarborg.

Dié verblyf bied gemaklike slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Albei slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en deel 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het 'n rusbank, 'n platskerm-TV wat met DStv geïnstalleer is en gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die skuifdeure maak oop op 'n patio wat oor die see uitkyk wat net 400 m verder is en hier kan gaste ontspan en pragtige sonsopkomste geniet. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar vir tot 2 voertuie.

'n Omskakelaar word geïnstalleer en gaste word dus nie deur beurtkrag geraak nie.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Janneman P
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis weer kom kuier. Baie lekker gekuier en baie mooi plekkie.
Feb 2025
Nico J
Saam met lewensmaat
5.0
Een heerlike ontspannende vakansie met 'n seeuitsig! Ons het heerlik gebly. Die plek is gerieflik ingerig met alles wat mens nodig het. Die skottelgoe...
Sien meer
Jan 2025
Jenny V
Saam met vriende
5.0
Net wat mens nodig het. Wat 'n lieflike plek! Die ligging is great. Die woonstel is perfek uitgerig, alles wat jy nodig het. Die view is amazing. Hans...
Sien meer
Nov 2024
Thaabit S
Saam met vriende
5.0
Well worth it! Stay was very relaxing. Ina and Hans are the most helpful and courteous hosts I have ever met. They really made us feel ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Leon K
Saam met lewensmaat
5.0
St. Helena en omliggende areas is verskriklik mooi en ons het sonskyn gehad! Ons het baie lekker gebly. Die huis is baie netjies en funksioneel ingeri...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Johannes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Valour keeromstraat 1, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink MaKarLi Blu het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Valour keeromstraat 1, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4785f7a6a7a0a99b035da7044e55b7fc0d02c5a23b46412b6295f922ba6d80d63042fa807e7f7d2ead020fe7684b09b83396?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 1 Valour Close St Helena Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.770862795502 18.041416402183

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang