Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Magrieta's B&B - Laventelbos

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeckstraat 15, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Magrieta's B&B - Laventelbos is in die hartjie van Carnavon in die Noord-Kaap geleë.

Hierdie tipiese Karoo-styl gastehuis beskik oor 4 dubbelkamers met en suite-badkamers. Die kamers het 'n dubbelbed of driekwartbeddens. Gratis WiFi is beskikbaar.

Aandete is beskikbaar op versoek teen 'n addisionele koste. Gaste deel die kombuis en kan ook die sitarea en buitebraai-area benut. Veilige parkeerplek word voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Lizemaré Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Van Riebeeckstraat 15, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Gaste dink Magrieta's B&B - Laventelbos het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeckstraat 15, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbef1ee26b5d72c3f7b19c185d45fa54502dd752b1ab8a088fed9556326caa4fc92975a33e352f9168c252b4d9c7d10b6b5c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 15 Van Riebeeck Street Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.9688596 22.129777

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang