Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maclear Manor

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schmidt-laan 9, Maclear, 5480, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag, vir 1 mens
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Maclear Manor bied die ideale wegbreekbestemming vir almal wat 'n wegbreek na die platteland soek. Geleë in die pragtige dorpie Maclear in die Noordoos-Kaap, bied die pragtige natuurskoon en berge die ideale agtergrond vir enige oomblik.

Met bekostigbare en luukse verblyfgeriewe bied Maclear Manor die perfekte oornagplek vir enige iemand wat die area besoek of deurreis. Geleë in 'n stil doodloopstraat, bied Maclear Manor sy gaste rustigheid weg van die stad se gewoel.

Al ons kamers het privaat badkamers met óf 'n stort óf 'n stort en bad, elektriese komberse en 'n verwarmer vir die wintermaande en 'n waaier vir die somermaande. Daar is ook die gerief van 'n TV met DStv, yskas, mikrogolf, binnebraaigeriewe, onderdakparkeerplek en WiFi.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Noel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Schmidt-laan 9, Maclear, 5480, Oos-Kaap
  • Gaste dink Maclear Manor het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 1 mens
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schmidt-laan 9, Maclear, 5480, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f618e5bfeb0806c2045f67082b971f624661e2ef1e95521baf32e78822e63e4166290c9f4fd2445b05f7ddb98a26feaec83?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 1 mens 32 5 1 5 9 Schmidt Avenue Maclear 5480 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.074356490068 28.343449831009

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang