Macaw Villa 1
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 64 Minor Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
- Vanaf R870 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Macaw Villa 1 is 'n knus selfsorgwoonstel wat aan 'n privaat huis gekoppel is, met sy eie ingang. Dit is in Danabaai, 'n kusdorpie in die skilderagtige Tuinroete, geleë.
Die woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -sitkamer. Toegang is deur die outomatiese motorhuis wat veilige parkeerplek bied. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer, wat op 'n boonste solder geleë is, 2 enkelbeddens bevat en 'n gedeeltelike see-uitsig bied. Albei badkamers het 'n bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, mikrogolf, yskassie, ketel, eetgerei en breekware. Die knus sitkamer is toegerus met 'n TV en volledige DStv. Gaste kan die gemeenskaplike swembad in die tuin geniet om af te koel of die braai gebruik om met skemerkelkies te ontspan terwyl hulle die see-uitsig geniet.
Die gashere woon in die hoofhuis en is die meeste van die tyd beskikbaar om te help met enige bykomende behoeftes of inligting.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Allan Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- 64 Minor Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
- Gaste dink Macaw Villa 1 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Danabaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 64 Minor Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang