Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mabalingwe Elephant Lodge Unit 265A Visarend

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.8
Veiligheid
4.4
Christie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Great. Mabalingwe was awesome. So many animals to see. It was lekker.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa B
1 nag Gesin met tieners
4.6
Sep 2024

Onvergeetlik! Baie lekker gebly! My voorstel is om 'n badmatjie in die badkamer te sit.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina P
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2024

Baie lekker. Lekker gebly. Een venster is stukkend naby die agterdeur. Die agterdeur kon nie oopmaak nie. Dit is die volgende dag herstel. Die toilet gloeilamp het die laaste aand geblaas. Verder het ek dit baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Siobhan W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Jan 2025

Again, the resort was good. Restaurants and pubs were good. Accommodation was very bad. Mabalingwe is beautiful. But the unit was terrible, to say the least.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Lafras L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.6
Jan 2025

Vuil en benodig instandhouding. Ons het ongelukkig nie lekker gebly nie. En is verbaas julle adverteer so plekke. Sal moontlik nie weer julle gebruik nie. Toe ons in-check was die stort en washbasin verstop en het oorgeloop. 'n Loodgieter is gereël en het die stort ontblok en die volgende oggend die washbasin reggemaak. Die oorloopsel is glad nie skoongemaak nie. Die vloere was vuil en ou spinnerakke glad nie skoon gemaak nie. Die eetgerei was ook baie basies.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Rachelle B
1 nag Saam met lewensmaat
1.4
Jan 2025

Sleg. Nee, ons was gesê dat inkloktyd tussen 14:00-19:00 is en toe ons 15:10 by ons chalet ingaan, toe is dit nooit skoongemaak met die vorige mense wat daar oornag het nie. Alles was vuil, beddegoed en alles het soos rook geruik.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Gerda P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2024

We had a wonderful time. A definite redo. We thoroughly enjoyed every minute of it. The only downside is that the toilet didn't flush properly. We had to use buckets of water to assist with the flushing process.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jean-marie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Des 2024

Fantasties. Heerlike gebly soos elke ander keer. Sal oor en oor terugkom. Die restaurant se kos kort aandag.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Des 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Elizabeth R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2024

In need of a refurb. We thoroughly enjoyed the facilities at the camp. As for this specific unit, we were supplied with all the basics, but this unit is in serious need of a refurb.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 447

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVhM2FmNzYwLTFhZDktNDk2Ni1hZGYyLWI5YWM3YWQ4ZTgxMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 65 5 1 4 Off the R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.821977929545 28.062437455078

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang