Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lynnwood View Bed & Breakfast

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Ferdi V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Aangenaam en vriendelik. Heerlike ontbyt. Die kamer is ruim en gemaklik. Personeel was baie vriendelik. Ons is aangenaam ontvang. Lekker ontbyt. Die kamer is ruim en gemaklik met 'n buite stoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Lynnwood View Bed & Breakfast
Ferdi, baie dankie dat jy by Lynnwood View gebly het. Ek kan maar net sê dis lekker om aangename gaste te hê en te bedien!

Dries C
1 nag
5.0
Des 2024

Gerieflik. Ongeëwenaarde diens en vriendelike mense. Goed ingerig, alles wat 'n mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Lynnwood View Bed & Breakfast
Dries, dankie vir jou terugvoer. Dit was lekker om julle hier te ontvang. Kom asb weer!

Janette V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2024

Lekker geslaap, heerlike ontbyt en gawe mense. Heerlik gebly en geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Lynnwood View Bed & Breakfast
Janette. Baie dankie dat julle hier by ons gebly het. Kom asb. weer!

Koos K
1 nag
4.4
Feb 2025

Pleasant. Friendly and helpful. The room and the shower were very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ronel
Lynnwood View Bed & Breakfast
Beste Koos Baie dankie dat jy hier by ons oorgebly het, ons is bly ons kon vir jou 'n sagte bed en 'n warm stort bied, na 'n baie lang moeilike dag wat jy beleef het.

Herman V
1 nag
4.2
Feb 2025

Skoon, netjies en vriendelike ontvangs en diens. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Lynnwood View Bed & Breakfast
Beste Herman Baie dankie dat julle hier by Lynnwood View B & B gebly het. Julle is gawe gaste en dit was ons plesier om julle hier te ontvang. Groete Ronel

Johan M
1 nag
5.0
Okt 2024

Vinnig. Ja. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James S
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Great. Excellent. Very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilize V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

N̈ huis weg van jou eie huis. Ñ Gerieflike, veilige, netjiese en rustige gastehuis naby aan al die groot inkopiesentrums. Ñ wonderlike gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Lynnwood View Bed & Breakfast
Dankie, ons waardeer gaste wat weer kom. Dit voel naderhand soos familie wat kom kuier! Julle is model gaste!

Salomie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlike stil gastehuis met lieflike ontbyt. Hoogs aanbeveel. Ronel was 'n wonderlike gasvrou. Sy het my opgekommodasieer nadat ek my datums verkeerd gehad het, en dit op vakansiedag. Waardeer die gastehuis se wonderlike ontbyt ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Lynnwood View Bed & Breakfast
Baie dankie vir die terugvoer, Salomie. Dankie dat jy hier gebly het... ons help waar ons kan!

Marilize V
1 nag
5.0
Jun 2024

Ons is sommer binnekort weer terug by die pragtige gastehuis. Een van die bestes in Pretoria! Veilig, ongelooflik skoon en netjies, ruim en 'n heerlike ontbyt is ingesluit in 'n uiters bekostigbare tarief. Ronel jy is 'n gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Lynnwood View Bed & Breakfast
Baie dankie, dit was lekker om julle hier te kon ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R1 100
R 1 100 R 935
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R 1 100 R 935
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farmer's Folly 13, Lynnwood, Pretoria, 0181, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFmMjJjMWY1LTJjOGYtNDRhNC05ZDdkLTJjYzMzZjVmOGMyOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R935 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 13 Farmers's Folly Lynnwood 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.759046611643 28.251470565641

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang