Luxury Kruger Escape
Beskrywing
Dié oopplan-chalet met lugversorging het slaapplek vir 3 gaste en het 'n koninggrootte-bed, en 'n bababed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, mini-stoof en oond, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Daar is 'n rusbank, platskerm-TV, asook gratis WiFi. Die deure lei uit na die balkon wat buitemeubels en gasbraaigeriewe het.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die hooflodge se gaste het eksklusiewe toegang tot die swembad, vuurput en lapa.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie verblyf beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Al die kamers het lugversorging. Die oopplan-kombuis is op die boonste verdieping en dit is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel waar gaste saam hul etes kan geniet. Die leefarea het lugversorging en banke, 'n kaggel en 'n platskerm-TV. Daar is gratis WiFi. Die eenheid bied toegang tot 'n balkon met meubels en braaigeriewe. Daar is 'n swembad, vuurput en 'n lapa.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die hooflodge se gaste het eksklusiewe toegang tot die swembad, vuurput en lapa.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elandstraat 3384, Marlothpark, 1330, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang