Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luxury City Apartment

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Dominique L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Modern apartment in the city. Beautifully designed and spacious apartment. We loved our stay here; it has everything you'd need and is central to any shop, restaurant, pub, etc. Safe parking spot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magnitah B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

‘n Fantastiese ervaring. Dit was nou een fantastiese plek gewees, baie modern en luuks. Die feit dat ons op die regte tyd en op die regte plek was, was 'n bonus, want ons kon die parade dag saam die Kaapse Klopse beleef het, uit ons apartment. Dit was 'n amazing experience. Die gasheer/vrou was baie vriendelik en altyd beskikbaar en behulpsaam wanneer ons iets wou weet. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Matt
Luxury City Apartment
Dankie Magnita! 'n Absolute plesier om jou te hê. Kom asb. enige tyd terug

Hettie K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Will be back and recommend the apartment to others. It was brilliant. Great beautiful apartment, great location and excellent host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Matt
Luxury City Apartment
Thank you for the review and great to have you and the kids. Please come back anytime!

Shaun S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2025

Perfek vir 'n gesin van 4. Baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Matt
Luxury City Apartment
Dankie dat jy gekom het Shaun

Andre L
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Feb 2025

Luukse verblyf in hart van stad. Hierdie eenheid (in 'n gebou wat letterlik twee meter van die beroemde en geskiedkundige Groote Kerk gebou is) het nog meer verras as wat van foto's afgelei is. Baie luuks en keurige dekor, perfek netjies, alle noodsaaklike toebehore en komplimentêre tee, koffie, melk, water, sjokolade-tjie. Eienaar het ekstra moeite gedoen om 'n 2 ure vroeër incheck toe te laat. Enigste lastigheid is die uitleg van die gebou self met twee hysbak-skagte na verskillende vloere en 'n baie lang rit in parkade op na hoë-vloer parkeerplek en dan 'n lang stap met draaie, swaaie, hysbak en trappe na eenheid se vloer. Ook nogal 'n legkaart-roete na gym en swembad. Maar die eenheid self: vyfster.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Matt Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
Vanaf R 1 760
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 760
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adderley-straat 39, The Piazza On Church Square Eenheid 306, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd44fa004d4533a9f42c65d9f377cb17258c958263a5f39888f17b4453d3b8ecb688e634c44e6848eb3a0941de6824e5aa383?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 760 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 39 Adderley Street The Piazza On Church Square Unit 306 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.92477518725 18.421453819513

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang