Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luxury at Bella Mare 14

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2nd Ave, Bella Mare Estate, Summerstrand, 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Luxury at Bella Mare 14 is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid op die Bella Mare-landgoed in Somerstrand, Port Elizabeth. Die landgoed bied geriewe op die perseel, insluitend 'n restaurant, swembad en gimnasiumgeriewe. Die puik ligging bied gaste gerieflike toegang tot die Boardwalk Mall, strande en verskeie eetplekke, alles binne stapafstand.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en maak gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n wasmasjien en skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Dit strek tot by die sitkamer wat met gemaklike sitplek en 'n TV gemeubileer is.

Dit maak oop na die privaat balkon met pragtige see-uitsigte, die ideale ruimte om 'n oggendkoffie te geniet. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mariliesh Geverifieer

Eiendomme 35

Resensies 199

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 2nd Ave, Bella Mare Estate, Summerstrand, 6001, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2nd Ave, Bella Mare Estate, Summerstrand, 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e230e081b30b729949de9c7b09746b38c5770937ba3a413c4c4fba3f321433caa954da3c7d22bf2ac82e894fd25e1b0bcc9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4) 2nd Ave Bella Mare Estate 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9863552 25.6552541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang