Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lucky Bean Lodge

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seine-straat 6, Woodlands, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Vanaf R400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lucky Bean Lodge is 'n selfsorgwoonstel in Woodlands, Gqeberha (Port Elizabeth). Verblyf word gebied in 2 eenhede met slaapplek vir 4 gaste.

Lucky Bean Lodge 1 is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gerieflikheidshalwe word linne en handdoeke voorsien. Lucky Bean Lodge is 'n eenslaapkamer-eenheid wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak, maar is nie geskik vir langer verblyfperiodes nie.

Lucky Bean 2 het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, ketel, broodrooster en mikrogolf. Die eenheid het ook 'n TV.

Lucky Bean Lodge is net 20 minute vanaf verskeie strande, besienswaardighede en doendinge. Gqeberha (Port Elizabeth) bied verskeie doendinge soos duik, branderplankry, voetslaan en 4x4-roetes, asook 'n verskeidenheid restaurante, en besienswaardighede soos die Bird Island Lighthouse, Boardwalk Hotel and Casino, Gqeberha (Port Elizabeth) Museum by Bayworld en meer.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Glenda B
5.0
Was baie lekker, sal beslis weer daar bly. Ons het baie lekker gebly, plekkie was skoon en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Eienaars was vrien...
Sien meer
Des 2024
Anna M
5.0
Die stilte was vir my 'n pluspunt en jy kan lekker buite sit en die natuur geniet. Die verblyf was lekker. Dit is baie skoon en rustig met alles wat n...
Sien meer
Nov 2024
Deon D
Besigheidsreis
5.0
Baie goed. Soek net DStv sportkanale, bv DStv Business pakket, wat nie te duur is. Uitstekende diens. Dalk net DStv sportkanale kan kyk.
Aug 2024
Adri R
Saam met lewensmaat
5.0
Very quiet, peaceful and private . Thank you, reception was warm and friendly. Very helpful. Only recommendation is that it would be ni...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Denise S
4.8
Central, safe. The accommodation was basic, but absolutely adequate. Nothing was too much trouble. I also felt that the place was safe ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Seine-straat 6, Woodlands, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink Lucky Bean Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seine-straat 6, Woodlands, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcTWDzDI010LWjXP56zxndnjQeDkIzhmWl922dw1g6NS9bdMyg4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 6 Seine Street Woodlands 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.96802 25.52508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang