Lovers Nest
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unity Gasteplaas, Vryburg, 8601, Noordwes
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lovers Nest, geleë op 'n rustige plaas in die skilderagtige Vryburg-distrik van Noordwes, bied 'n knus en romantiese toevlugsoord vir 2 gaste. Hierdie bekoorlike akkommodasie is in die rustige platteland geleë en bied 'n rustige ontvlugting van die alledaagse gewoel.
Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en bied 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is goed toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas, eetgerei en breekware.
Gaste het toegang tot 'n sonnige patio met sitplek, asook 'n plonspoel waar hulle hul tyd gedurende somerdae kan deurbring.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Magda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 96
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Unity Gasteplaas, Vryburg, 8601, Noordwes
- Gaste dink Lovers Nest het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Noordwes
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unity Gasteplaas, Vryburg, 8601, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang