Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lovebird

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Danie B
Lang verblyf
4.4
Des 2024

Fantastiese see vakansie! Lovebird is perfek geleë, net 'n paar honderd meter vanaf die strand, binne resort, met sekuriteit. Die huis is baie gerieflik, met genoeg plek en gerief vir 8 volwassenes. Lekker braai area en kuierstoep wat uitkyk op klein plonspoel. Ons is mal oor Kaap St Francis en sal beslis weer gaan. WiFi was lekker vinnig en DStv Premium was beskikbaar. Ons het gevoel dat die huis te veel van die eienaar se persoonlike items het - ons het voorgestel dat hulle al die clutter verwyder voor huurders intrek. 'n Skottelgoedwasmasjien sal 'n welkome aanwins wees. Ons het heerlik vakansie gehad. Dankie!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Willie & Lindie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R 3 300
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
    8 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-weg, Cape St Francis Resort, Kaap St. Francis, 6312, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b671af4dace416c5b5bbb630c19377139d2428680387d80c4dbdfaa82d4dc3ccd96faae545b504985e3c28a3bbba0e0dcec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag (plek vir 9) 1 5 1 5 Da Gama Road Cape St Francis Resort 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.198343167048 24.835107041066

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang