Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lord Carnarvon Small Hotel

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vistoriastraat 13, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lord Canarvon Small Hotel bied moderne verblyf in 'n pragtige ou historiese gebou. Dit is tot sy eertydse glorie gerestoureer, wat herinneringe oproep van 'n vervloë era van Karoo-grootheid.

Die hotel bied verblyf in 12 dubbelgastekamers. Die kamers is toegerus met 'n en suite-stort, lugversorging, satelliet-TV en 'n sitarea.

Heerlike Karoo-disse word in die restaurant, Lord’s Kitchen, bedien. 'n Kroeg is ook beskikbaar met 'n groot verskeidenheid jenewer.

Besoekers word op 'n verbeeldingryke reis na die antieke grootsheid van die Karoo geneem deur die naatlose mengsel van moderne geriewe en oudhede.

Die Lord Carnarvon wag op jou verblyf.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Anne C
Gesin met tieners
5.0
Excellent stopover in the Karoo. Very comfortable stay over on the journey through the Karoo. The restaurant was excellent and I apprec...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Jeanine B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik en rustig. Ek het so lekker gebly, sal dit aanbeveel vir enige iemand wat baie moeg is na 'n ver reis. Die gasheer was baie behulpsaam en vrie...
Sien meer
Des 2024
Schalk B
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastiese atmosfeer met al die historiese membrobelia. Vreeslik baie lekker gebly.
Sep 2024
Johan B
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik, mense vriendelik, behulpsaam. Baie lekker gebly. Personeel behulpsaam en vriendelik. Goeie waarde vir geld.
Sep 2024
Riana R
Saam met lewensmaat
4.6
Outydse weelde met moderne gasvryheid, pragtig! Pragtige hotel. Gasheer het uit sy pad gegaan om ons tuis te laat voel. Aandete was uit boonste rakke ...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Carel Pieter Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 197

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Vistoriastraat 13, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Gaste dink Lord Carnarvon Small Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vistoriastraat 13, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9296bef7f205ca670368f2ca8b2c79a30c6cd891435e43f70919af52d159628d8d83a866b20897d935a9682eb2ac3e5c997?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 13 Victoria Street Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.967550201164 22.127360062566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang