Longbeach Beach House
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R350.00 per bespreking
Huisreëls
Platskerm-TV (43'') met basiese DStv-pakket.
Die woonstel is op eerste verdieping met 'n see-uitsig asook 'n klein balkon aan die agterkant
'n Hysbak is beskikbaar.
Veilige onderdakparkeerplek agter 'n geslote en elektriese hek.
Gratis WiFi
Gewilde Melkbaai-swemstrand regoor woonstel.
Waterworld-pretpark en mini-gholfbaan is skuins oorkant die woonstel.
Strand Golfbaan is 800 m ver.
Stellenbosch is 18 km ver.
Somerset Mall is 1,5 km ver.
Kaapstad is 42 km ver.
Hermanus is 85 km ver.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Thompson-straat 2, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang