Long Street Self Catering Apartment 1
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 263 Long Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 299 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Long Street Self-Catering Apartment 1 is 'n bekoorlike woonstel in Kaapstad en bied slaapplek aan 2 gaste wat op soek is na 'n sentrale ontvlugting in die stad.
Die woonstel is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die goed toegeruste kombuis sluit 'n stoof, oond, wasmasjien en mikrogolf in. Die oopplan-eetarea en -sitarea beskik oor 'n TV.
Hierdie woonstel is perfek vir diegene wat gemak en gerief soek, en bied 'n ideale basis om die stad se lewendige atmosfeer en kultuur te verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Mandela Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 6
Resensies 3
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- 263 Long Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 263 Long Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang