Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Long Street Boutique Hotel

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Huisreëls

- Ontbyt is nie by die tarief ingesluit nie - dit kan by verskeie restaurante, bakkerye en koffiewinkels in ons buurt geniet word.
- Lughawe-vervoer kan gereël word teen 'n bykomende fooi van R350 per reis.
- Beperkte parkeerplek op die perseel word aangebied teen R100 per nag. Kontak asseblief die instansie om beskikbaarheid vas te stel en om vooraf te bespreek.
- Inkloktyd is enige tyd van 14:00 af en uitkloktyd is 11:00.
- Kinders tussen 0 en 18 betaal R375 vir 'n slaapbank wanneer hulle met albei ouers deel.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 299
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 299
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langstraat 230, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMzMjM1NjFiLWI3YWUtNDQzYy1iNDk5LTYwNTRmZDc4MTBkOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 299 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 230 Long Street Cape Town 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.926153474559 18.414901793003

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang