Lola's Luxury Self-Catering Accommodation
Beskrywing
Lolas Suite is 'n eenheid met 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n sitkamer om voor die TV te ontspan of na die berge te kyk. Die klein kombuisie is toegerus met 'n ketel, 'n tweeplaatstoof, 'n Nespresso-masjien, 'n yskas en 'n mikrogolfoond. Buite is daar 'n braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Toeganklikheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Daar is 'n dagbed in die sitarea vir 'n sewende persoon teen 'n ekstra koste. Die persoon moet hul eie beddegoed saambring.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Lolas Cottage bied slaapplek vir tot 4 persone op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die ander slaapkamer is ook ingerig met 'n koningingrootte-bed. Dit het ook 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met alles wat jy nodig het vir selfsorg. Dit het 'n eetarea asook 'n sitkamer met 'n kaggel en patio-area wat braaigeriewe insluit. Dit het ook glasdeure wat na sy patio lei met pragtige uitsigte oor die Malutiberge. Vanaf die patio kan jy berguitsigte geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Daar is 'n dagbed in die sitarea vir 'n sewende persoon teen 'n ekstra koste. Die persoon moet hul eie beddegoed saambring.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Lolas View is die hoofhuis en het 3 slaapkamers, 'n leefarea, 'n volledige kombuis, 'n eetarea asook leefarea, 'n kaggel en 'n balkon met pragtige uitsigte. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Toeganklikheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Daar is 'n dagbed in die sitarea vir 'n sewende persoon teen 'n ekstra koste. Die persoon moet hul eie beddegoed saambring.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Naude-straat 241, Clarens, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang