Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loerie Guest Lodge

  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Davidson-weg 91, Camphersdrift, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 560 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Loerie Guest Lodge is sentraal geleë in George, die hartjie van die Tuinroete, waar beide vakansiegangers en sakelui 'n vriendelike 3 Ster Bed en Ontbyt kan ervaar.

Ons Lodge bied gerieflike en luukse akkommodasie om die mees kieskeurige reisiger of konferensie-afgevaardigde te bederf. Die unieke ligging laat reisigers die vryheid om die bekende plaaslike besienswaardighede te ervaar, insluitend asemrowende uitsigte oor die Outeniekwaberge.

Synde 'n moderne, volledig toegeruste konferensiefasiliteit in 'n pragtige omgewing, is Loerie Guest Lodge die ideale ligging vir al jou funksiebehoeftes.

Ons is trots op die kwaliteit van ons fasiliteite, die standaard van ons vriendelike diens en ons mededingende bed-en-ontbyt-tariewe, wat ver binne die uitleeftoelae vir verblyf met 3-ster-gradering is.

Een van die hoofredes vir die sukses van ons besigheid is ons personeel. Hulle is vriendelik en altyd bereid om van diens te wees en doen hul bes om ons gaste welkom te laat voel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Marius R
Saam met lewensmaat
5.0
Kersfees in George. Ons is baie vriendelik ontvang by Loerie Guest Lodge in George en die algehele diens was uitstekend. Alles het goed gewerk en was ...
Sien meer
Des 2024
Linda L
Gesin met klein kinders
5.0
Traveling, lekker eten, gesin. Was baie lekker gewees! Service, netjies en skoon! Breakfast was ook heerlik.
Des 2024
Johan B
5.0
Excellent. Excellent, spacious rooms, nice breakfast, very friendly staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Sandra G
5.0
Excellent value for money. I have been staying at Loerie Lodge for the past 2 years. Home away from home. Stunning rooms, great facilit...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Cynthia M
Saam met lewensmaat
4.6
Was uitstekend. Parking is just too small.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Yvette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Davidson-weg 91, Camphersdrift, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Loerie Guest Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 560
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 560
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Davidson-weg 91, Camphersdrift, George, 6529, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRkZjQwZTJkLWZmMGEtNDFkMC1iM2Y2LTk2MDlhOTlhYmY5Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 560 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 91 Davidson Road Camphersdrift 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.954553435511 22.45738127612

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang