Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loerie Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jakkals-straat 85, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Vanaf R1 330 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Loerie Guest House bied B&B en is in Hoedspruit aan die voet van die Drakensberge in die Limpopo-provinsie geleë. Perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf van 3-ster-gehalte, in 'n ligging wat perfek is vir óf 'n sake- of ontspanningswegbreek.

Verblyf by Loerie Gastehuis beskik oor 7 dubbelkamers, 6 selfsorgkamers en 1 begrotingskamer. Hierdie kamers is bekoorlik versier en is toegerus met óf koningingrootte-, dubbel-, 2 enkelbeddens óf 'n driekwartbed. Al die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad, wasbak en toilet, of een van die twee. Al die kamers het lugversorging en 'n waaier, 'n TV wat sekere DStv-kanale het, en geriewe ingesluit in die selfsorgkamers is 'n kombuisie wat 'n mikrogolfoond, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe het.

Gaste het ook 2 gemeenskaplike sitkamers om te ontspan en te kuier. WiFi is beskikbaar in openbare areas, en gaste kan 'n duik in die swembad geniet, die bekoorlike tuine verken of gebruik maak van die braaigeriewe wat aangebied word met 'n verskeidenheid drankies en alkohol wat op die perseel aangebied word. Loerie Gastehuis reël ook uitstappies vir gaste, en is binne 5 minute se ry vanaf Drakensig Gholfklub, winkels en restaurante, en sowat 'n uur se ry weg kan die bekende Blyderiviercanyon per motor bereik word.

Laat weet ons asseblief vooraf indien u beplan om na 21:00 te arriveer om die nodige reëlings te tref.

Neem asseblief kennis dat die eiendom geleë is in 'n gebied met 'n baie lae misdaadsyfer. Daar is beperkte toesluitparkeerplek op versoek beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Jacques M
Besigheidsreis
5.0
Aangenaam. Dit was baie lekker.
Feb 2025
Cornelle G
Gesin met tieners
5.0
Wonderlik. Was wonderlik. Gasvrou baie behulpsaam.
Des 2024
Kamogelo M
Saam met vriende
5.0
It was a great stay. It was wonderful, your staff and the staff at Loerie turned a terrible experience around.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Johan E
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker. Het dit baie geniet.
Jul 2024
Suleen V
Gesin met klein kinders
5.0
Loerie tranquil and comfortable stay. Clean, neat and quiet guesthouse very close to shops and restaurants. Rooms are a nice size and c...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Jakkals-straat 85, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Loerie Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 330
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 330
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jakkals-straat 85, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ2ZTg5MzYzLWFhY2ItNDE5MS1iZjRlLWRkMWJiMGRhM2ViMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 330 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 85 Jakkals Street Hoedspruit 1380 Limpopo 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -24.35294663499 30.944226980209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang