Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loerie Cottage

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loeriestraat 1, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Loerie Cottage is 'n selfsorg-vakansiehuis wat oor die strandmeer en see in Sedgefield uitkyk.

Hierdie volledig gemeubileerde huis bestaan uit 3 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens, en die gedeelde badkamer het 'n bad en wasbak, en 'n aparte toilet. Die kombuis het die basiese toebehore soos 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof en 'n gasoond.

Die leefarea lei na die patio en vermaakarea wat 'n braai-area het. Onderdakparkeerplek is beskikbaar vir 1 motor met plek vir 'n tweede motor.

Gaste het toegang tot 'n draagbare Weber-braai en kan dit enige plek langs die stoep skuif.

Loerie Cottage is 'n paar minute se ry vanaf Myoli-strand en 5 minute se ry vanaf die winkels en restaurante in die middedorp.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Bad

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Graham K
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het die paar dae vreeslik geniet. Ons het die uitsig by Loerie Cottage vreeslik geniet en sou graag langer daar wou bly. Ongelukkig gaan die lewe ...
Sien meer
Jan 2025
Elaine C
Gesin met tieners
5.0
Fantastic, the house is well equipped and the view is incredible. Didn't want to leave!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
William B
Saam met lewensmaat
4.8
6 days of enjoyment. Peaceful and relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Rene W
Gesin met klein kinders
4.8
Magic location overlooking the lagoon, in a very quaint old cottage. We loved our time here. The location is ideal - beautiful views ov...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Stephan K
Saam met vriende
4.8
Baie mooi uitsig oor die lagune. Ligging is uitstekend. Die huis het alles wat 'n mens nodig het. Net nie 'n TV nie, maar ons sou dit sowieso nie gebr...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Brigette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Loeriestraat 1, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Loerie Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loeriestraat 1, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANIJGfoOEVwkFEVQxrW7m1CwWT1QPDSE6zQYfF4dgf4kssKvYzA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 24 5 1 5 1 Loerie Street Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.027961736318 22.803141799877

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang