Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lodge 120 Pinnacle Point Estate

Selfsorg
Winteraanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 11 Mrt 2025 tot 30 Apr 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 120 Lodge Street, Pinnacle Point Estate, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 R3 150 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Lodge 120 Pinnacle Point Estate is 'n selfsorghuis in die gesogte Pinnacle Point Estate in Mosselbaai. Dit bied 'n gerieflike en stylvolle toevlugsoord wat ideaal is vir gesinne of groepe wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek net 'n kort entjie se ry na besienswaardighede en strande.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed. Albei hierdie slaapkamers is op die boonste verdieping, terwyl die derde slaapkamer op die grondvloer is en 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak bevat. Daar is 'n aparte badkamer op die boonste vloer en het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Linne, badhanddoeke, swemhanddoeke en 'n haardroër word voorsien.

Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe in. Gaste het toegang tot al die nodige kookware en eetgerei, asook 'n wasmasjien, tuimeldroër, droograk, strykyster en strykplank. 'n Ontbytkroeg met sitplek vir 5 is beskikbaar vir gemaklike etes.

Die oopplan-sitkamer is ingerig met 'n rusbank en beskik oor 'n TV met Netflix. Die sitkamer lei na 'n eetarea met sitplek vir 8 en 'n ingeboude braai. Gratis WiFi is beskikbaar, en die huis is toegerus met 'n kragopwekker en 'n battery-aangedrewe motorhuisdeur vir ekstra gerief.

Gaste kan die huis se tuin, balkon en die landgoed se 24-uur-sekuriteit geniet. Die Pinnacle Point Estate bied 'n speelarea vir kinders, en nabygeleë doendinge sluit voetslaan, visvang, fietsry en gholfspeel in. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 120 Lodge Street, Pinnacle Point Estate, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
R 3 500 R 3 150
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 500
R 3 500 R 3 150
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 120 Lodge Street, Pinnacle Point Estate, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91e8a84b377a58d940001695b1e94886c8bef3164da9282a567c0466b410d82eb65686821b5bd42a654250721596edc04f62?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 500 nouVanaf R3 150 per nag (plek vir 8) 120 Lodge Street Pinnacle Point Estate 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.196747631088 22.090414443055

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang