Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Location

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Atlantic Drive, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Location is 'n pragtige vakansiehuis oorkant die see in die hartjie van Onrus. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspanne en gerieflike wegbreek na hierdie bekoorlike kusdorpie.

Die huis het slaapplek vir tot 8 gaste in 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer wat toegerus is met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens, terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed het. Daar is 'n vermaakkamer wat met 'n stapelbed ingerig is. Die twee ander badkamers is elk toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is beskikbaar vir die gaste se gerief. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Die braaikamer is ingerig met 'n etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n binnebraai en maak oop op 'n onderdakbalkon met panoramiese uitsigte oor die see reg oorkant die pad. Gaste het toegang tot onderdakparkeerplek en 'n omskakelaar wat die ligte en die proppe aandryf. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met Onrus-strand wat ongeveer 850 m ver is.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Leefarea 4 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Ann Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 12

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 7 Atlantic Drive, Onrus, 7201, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Atlantic Drive, Onrus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc72481549512f80122b32b69f5ccc02fc3a576654109d6409ad27a376b59a25dafe9fd66f4db097ea3fca20669c2333fe2bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8) 7 Atlantic Drive Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.4167174 19.173488

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang