Live A Little - Unit 2
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Woodland Hills Boulevard, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R805 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Live A Little - Unit 2, Self Catering is 'n knus woonstel wat in 'n rustige en vreedsame woonbuurt geleë is, sonder stadsgeluide, wat jou verblyf perfek maak om te ontspan. Dit is in die hartjie van Bloemfontein geleë en is 'n wonderlike opsie vir sakereisigers en vakansiegangers.
Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n lugbraaier, mikrogolf, yskas, vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Gratis parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Lynette Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Woodland Hills Boulevard, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien meer verblyf in Rooidam Bloemfontein Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Woodland Hills Boulevard, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang