Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Littleview

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nautilus-straat 3, C-Place, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Littleview is minder as 1 km van die strand af en is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Jeffreysbaai, Oos-Kaap. Dit is die ideale ligging vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek naby die strand.

Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan tot 7 mense. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n stapelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oorblywende kamer is ingerig met 'n dubbelbed.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer wat gemeubileer is met 'n gemaklike sitkamerstel en 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolfoond. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan kies om die dag by Jeffrey's Bay Beach deur te bring, wat 'n bekende plek vir branderplankryers is, of 'n maaltyd by een van die verskeie restaurante geniet wat almal binne maklike bereik geleë is.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Stapelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
3.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Dewald Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Nautilus-straat 3, C-Place, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Littleview het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nautilus-straat 3, C-Place, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f0263f300b0da949c30288c3b4454a62920deb389c3385e757c36bf8a7fa32ad353bd44f8e4216f119cba7945e62d260ead?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 7) 6 5 1 4 3 Nautilus Street C-Place 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -34.0530339 24.9127272

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang