Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Littlemore Beach House

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R450.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Pensioenaris-aanbod

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 6 Jan 2025 tot 19 Mrt 2025. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Geen musiek of geraas word ná 20:00 toegelaat nie.

Rook is verbode.

Let dat gaste nie sal kan inklok indien hulle nie die breekskadedeposito betaal het nie.

'n Ekstra skoonmaakdiens is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Klein troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 200
R 3 200 R 2 560
per nag, vir 4 mense
Vanaf R3 200
R 3 200 R 2 560
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Nkwazi-rylaan 66, Zinkwazi, 4480, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde41cf40f4265dd099385223d8986a32003b24cb8a36db1b21404e393683ac01836fb35d620d0ded3ae871f82f0b9ea8b17d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 200 nouVanaf R2 560 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 66 Nkwazi Drive Zinkwazi 4480 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -29.281483230257 31.441205800761

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang